• 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5

SA Hunters Nasionale Webwerf


Besoek die SA Jagters Nasionale webwerf.

Lede Administrasie

Aanlyn Lede Administrasie vir nuwe en bestaande lede.


Jagbestemmings

Soek of plaas jou Jagbestemming op die SA Jagters Jagbestemmings-databasis

Houtkapper Tak

Die Houkappertak van SA Jagters is amptelik op 4 Maart 2014 gestig. Die tak het tans bykans 600 lede. Gereelde tak aande en ander ledevergaderings word in die klubhuis by die skietbaan gehou, asook tak skietdae op ons se eie baan, die Koos Kruger skietbaan.
Die tak is familie georiënteerd en ons probeer sovêr moontlik die hele gesin betrokke kry. Daar word gepoog om 2 Skietkompetisies en 6 ander skietdae per jaar te hou. Toegewyde Jagters en Sportkursusse word ten minste 2 maal per jaar aangebied. Junior opleiding en junior skietdae word 4 keer per jaar gereël.
Ons het ook 'n ook groot groep haelgeweer entoesiaste en ons hou jaarliks ‘n Haelgeweer Nag skiet wat al hoe meer gewild raak.
Die tak kommunikeer hoofsaaklik per e-pos en in noodgevalle per sms met lede. Daar is ‘n informele Whattsapp groep gestig vir die meer aktiewe lede.
Die tak se hoof fokus is tans nog op die verdere ontwikkeling van ons Skietbaan. Ons ondersteun ook lede met inligting oor die plasing van uil hokke in die omgewing.

Kalender

04 May 2024
08:00AM -
Kolle-Skiet Kompetisie
17 Jul 2024
06:00PM - 07:00PM
Bestuursvergadering

Tak Nuus

 

Vir die wat belangstel in ʼn afskrif van die kalender vir 2024, dit is HIER beskikbaar. 

Houtkapper Tak

Dankie vir u belangstelling in die Houtkapper tak van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringvereniging geleë te Secunda/Trichardt.

Persone wat by die tak wil aansluit kan dit aanlyn doen deur die volgende skakel te volg:

https://secure.sahunters.co.za/NewMemberInformationPage.aspx

Tak Bankbesonderhede (Moet asseblief nie u SAJWV ledegelde in die tak se rekening inbetaal nie)
Rekening Naam: SAJWV – Secunda
Standard Bank: Secunda Tak (053444)
Tjek Rekening: 133 916 286

Posadres
Posbus 667
Trichardt
2300

 

 

Tak Aktiwiteite

  • Tak Skietaktiwiteite

    Die tak se skiet-aktiwiteite vind soos per die tak-kalender op die Koos Kruger skietbaan plaas. Besoekers is baie welkom!Skietoefeninge en/- Read More
  • Ledevergaderings

    Daar word deur die loop van die jaar 'n paar ledevergaderings/takaande gehou wat bestaan uit 'n kort formele sessie waar Read More
  • Opleiding

    Die Wet op Vuurwapenbeheer 60 van 2000 tesame met sy regulasies, maak voorsiening vir toegewyde lede van 'n geakkrediteerde Jagtersvereniging Read More
  • 1

We have 109 guests and no members online