Houtkapper Tak
Dankie vir u belangstelling in die Houtkapper tak van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringvereniging geleë te Secunda/Trichardt.
Persone wat by die tak wil aansluit kan dit aanlyn doen deur die volgende skakel te volg:
https://secure.sahunters.co.za/NewMemberInformationPage.aspx
Tak Bankbesonderhede (Moet asseblief nie u SAJWV ledegelde in die tak se rekening inbetaal nie)
Rekening Naam: SAJWV – Secunda
Standard Bank: Secunda Tak (053444)
Tjek Rekening: 133 916 286
Posadres
Posbus 667
Trichardt
2300