Aanwysings

Koos Kruger Skietbaan

Vanaf Trichardt:  Volg die N17 na Bethal in 'n oostelike rigting vir ongeveer 1km. Draai af op grondpad by Bloekombome en volg die grondpad na die skietbaan ingang.

Vir aanwysing na die Klubhuis klik HIER

Lees die interne skietbaan reëls HIER

Toegang tot, en besprekings van, die baan kan voor gereël word. Kliek HIER vir meer besonderhede.

Vir enige verdere navrae kontak vir Slingervel by 017 631 3656 of 017 634 6970 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..

Koördinate:  26°29'24.9"S 29°14'57.9"E

 

 

 

 

 

 

 

We have 225 guests and no members online