Ledevergaderings

Daar word deur die loop van die jaar 'n paar ledevergaderings/takaande gehou wat bestaan uit 'n kort formele sessie waar die administrasie afgehandel word, soos terugvoer oor skietuitslae, toekomstige skietkompetisies, algemene besprekingspunte ens. daarna kan lede informeel om die braaivleis vuur saam met ander jagters kuier.

Verwys na die tak-kalender vir ledevergadering datums.

Die tak poog om gereelde sprekers te kry wat oor 'n wye reeks jag en skiet-verwante onderwerpe te kom  gesels. Hierdie onderwerpe word deur die lede voorgestel.

Dit word sterk aanbeveel dat lede/jagters hul gesinne saam nooi na die ledevergaderings en ook by die tak betrokke te raak.

Meer inligting oor elke takaand word vooraf aan alle lede gekommunikeer.

Kontak gerus vir Mark Kruger of Hendrik Byleveld met enige navra.

 

Aanwysings na Koos Kruger Skietbaan Klubhuis

 

 

Tak Aktiwiteite

  • Tak Skietaktiwiteite

    Die tak se skiet-aktiwiteite vind soos per die tak-kalender op die Koos Kruger skietbaan plaas. Besoekers is baie welkom!Skietoefeninge en/- Read More
  • Ledevergaderings

    Daar word deur die loop van die jaar 'n paar ledevergaderings/takaande gehou wat bestaan uit 'n kort formele sessie waar Read More
  • Opleiding

    Die Wet op Vuurwapenbeheer 60 van 2000 tesame met sy regulasies, maak voorsiening vir toegewyde lede van 'n geakkrediteerde Jagtersvereniging Read More
  • 1

We have 343 guests and no members online