Opleiding

Die Wet op Vuurwapenbeheer 60 van 2000 tesame met sy regulasies, maak voorsiening vir toegewyde lede van 'n geakkrediteerde Jagtersvereniging as Toegewyde Jagters deur daardie vereniging gesertifiseer . om hieraan te voldoen, moet die lid die toepaslike opleiding en assessering suksesvol voltooi. Met hierdie sertifisering kan die lid sekere bykomende regte bekom.

Ons is trots op die Houtkappertak waar jy in staat is om hierdie opleiding te ontvang en jouself te verbeter op die jag en skiet gebiede. Ons leerders kan hulleself kwalifiseer in die volgende velde van kundigheid:

  1. Bekwame Hunter
  2. Toegewyde Jagter
  3. Toegewyde Sportskut Kursus (Sien meer inligting hier)
  4. Baan Beampte / Offisier Opleiding (Sien meer inligting hier)
  5. Vereistes vir die Handhawing asook aansoekprosedure van Toegewyde Sportskutstatus (Sien meer inligting hier)
  6. Vereistes vir die Handhawing asook aansoekprosedure van Toegewyde Jagterstatus (Sien meer inligting hier)

Raadpleeg die Houtkappertak kalender vir meer besonderhede. Alternatiewelik kan Johan Janse van Vuuren gekontak work by 083 232 0064 of per epos by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 

Tak Aktiwiteite

  • Tak Skietaktiwiteite

    Die tak se skiet-aktiwiteite vind soos per die tak-kalender op die Koos Kruger skietbaan plaas. Besoekers is baie welkom!Skietoefeninge en/- Read More
  • Ledevergaderings

    Daar word deur die loop van die jaar 'n paar ledevergaderings/takaande gehou wat bestaan uit 'n kort formele sessie waar Read More
  • Opleiding

    Die Wet op Vuurwapenbeheer 60 van 2000 tesame met sy regulasies, maak voorsiening vir toegewyde lede van 'n geakkrediteerde Jagtersvereniging Read More
  • 1

We have 21 guests and no members online